1.The Opening

  1. In die Naam van Allah, die Barmhartige die Genadige
  2. Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Wêrelde
  3. die Barmhartige, die Genadige
  4. Meester van die Oordeelsdag
  5. U alleen aanbid ons, en U alleen smeek ons om hulp
  6. Lei ons op die regte weg
  7. die weg van hulle aan wie U,U guns bewys het;nie die weg van hulle wie U toorn verdien nie, of die weg van hulle wat afgedwaal het nie