102.Competition

  1. Begeerte om skatte te vergaar, sal julle laat afdwaal
  2. totdat julle in die graf neerdaal
  3. Nee, weldra sal julle dit te wete kom
  4. Nogmaals, nee, weldra sal julle dit te wete kom
  5. Nee, as julle dit maar met sekerheid kon weet
  6. Julle sal sekerlik die Hel sien
  7. julle sal dit met julle oë sien
  8. Op dié Dag sal julle sekerlik aangaande Sy gunste ondervra word