104.The Traducer

  1. Wee elke lasteraar, kwaadspreker
  2. wat rykdom vergaar en dit telke male oor en oor tel
  3. en meen dat sy rykdom hom vir ewig sal baat
  4. Nee, hy sal in die malende meul gewerp word
  5. En wat sal u laat verstaan wat die malende meul is
  6. Dit is die Vuur wat Allah aangesteek het
  7. en waarvan die brandstof harte is
  8. Voorwaar, dit omsluit hulle
  9. in uitgestrekte kolomme