105.The Elephant

  1. Het u nie gesien hoe u Heer met die eienaars van die olifant gehandel het nie
  2. Het Hy nie hulle aanval in verwarring laat eindig
  3. en swerms roofvoëls op hulle laat neersak nie
  4. En hulle met klonte klei gewerp
  5. sodat hulle soos fyngekoude strooi gelyk het nie