106.Quraysh

  1. Ter beskerming van die Koereish
  2. beskerming gedurende hulle reise, in die winter sowel as in die somer
  3. Laat hulle daarom die Heer van hierdie Huis aanbid
  4. Hy wat hulle versadig en hulle in plaas van vrees veiligheid gee