108.Abundance

  1. Voorwaar, Ons het u die goeie in oorvloed geskenk
  2. Roep daarom u Heer aan, en bring offerande
  3. want waarlik, die goeie is u vyand ontneem