109.The Disbelievers

  1. Sê: O ongelowiges
  2. Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nie
  3. nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbid
  4. Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nie
  5. nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep
  6. Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding