111.The Palm Fibre

  1. Aboe Lahab se hande sal vergaan, en hý sal vergaan
  2. Sy rykdom en sy inkomste sal hom nie baat nie
  3. In die Vlammende Vuur sal hy brand
  4. en sy vrou ~ die skindertong
  5. sy sal ’n halter van palmveseltou om haar nek dra