113.The Dawn

  1. Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van die dagbreek
  2. teen die sonde wat Hy vasgestel het
  3. en teen die groot duisternis, wanneer dit kom
  4. en teen die boosheid van toordokters wanneer hulle oor knope blaas
  5. en teen die boosheid van die afgunstige, wanneer sy naywer hoogty vier