114.Mankind

  1. Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van mense
  2. die Koning van mense
  3. die God van mense
  4. teen die bose influisteringe van die slinkse duiwel
  5. wat in die harte van die mense fluister
  6. die harte van djien en mense