95.The Fig

  1. By die vy en die olyf
  2. En by die berg Sinaï
  3. En by hierdie Stad1 met sy vestings
  4. Voorwaar, Ons het die mens voortreflik geskape
  5. Maar Ons laat hom verval tot die allerlaagste
  6. behalwe hulle wat glo en goeddoen; vir hulle is daar ’n oneindige beloning
  7. Wie sal leuens aan u vertel omtrent die Oordeelsdag
  8. Is dit nie Allah wat regverdig oordeel nie