97.The Power, Fate

  1. Voorwaar, Ons het dit1 op die Nag van Majesteit geopenbaar
  2. En wat sal u laat verstaan wat die Nag van Majesteit is
  3. Die Nag van Majesteit is beter as ’n duisend maande
  4. Die engele en die Gees2 daal dan neer met die toestemming van hulle Heer ~ vir elke saak
  5. Vrede! Dit duur tot die dagbreek