99.The Earthquake

  1. Wanneer die aarde geweldig sal skud
  2. sy binneste na buite sal keer
  3. en die mens sal sê: Wat het haar oorgekom
  4. Sal sy op dié Dag haar verhaal vertel
  5. asof u Heer aan haar openbaar gemaak het
  6. Op dié Dag sal groepe mense voorkom, en hulle werke sal aan hul getoon word
  7. En wie in die geringste goed gedoen het, dit sal hy sien
  8. en wie die geringste kwaad gedoen het, ook dít sal hy sien